Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
GABBY ERASMUS
IN HERINNERING AAN GABBYBoodskap van Immegan
Message
IN HERINNERING AAN GABBY
Mamo Cat
Ons mis jou vreeslik baie. Ek wens ek kon jou nog eenkeer vashou, eenkeer ‘n drukkie gee, eenkeer nog jou vryf dat jy purr. Dis die klein goedjies wat ons herinner aan jou. Ek mis dit om jou elke oggend op my bedjie te hê, jou vrolike meow te hoor sodra ek by die huis aankom, om jou te hoor in die kaste inklim dan gooi jy al my klere uit die kas uit wanneer jy uitspring. Ek mis die jou goeie dae toe jy met my hare gespeel het en sommer my vinger byt as jy geirriteerd raak. Maar die ding wat ek die meeste mis is dat jy altyd soos n skaduwee my gevolg het. Orals in die tuin was jy agterna ons en jy het ons almal so gelukkig gemaak.
Jy het n spesiale plekkie in ons almal se harte. Die mooiste kat, met die mooiste persoonlikheid, so na aan ons almal se harte. Ek is so bevoorreg dat ek jou kon hê as my katjie. Ek mis jou vreeslik baie. Ek wens jy kon verstaan hoe lief ek is vir jou en hoe bly ek is dat jy my katjie kon wees. Dit gaan moeilik wees om gewoont te raak om jou nie hier te hê by my nie.
Ons mis jou baie Gabby. Gelukkig het jy nie meer pyn waar jy nou is nie, net goeie memories en saam met Liewe Jesus. Daar is geen ander katjie soos jy nie. Ons sal jou nooit vergeet nie. <3
~ Immegan
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort