Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TINKE ENSLIN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN TINKE
31 Maart 2012 – 19 September 2025
“Vrydag die 19de om 6 15 die aand moes ek my enigste wit Afikaanse dogertjie groet.
Sy was my grootste ondersteuner, nooit terug gepraat nie, altyd bly om my te sien, so dankbaar vir die aandag wat sy gekry het, my bedmaat, my vertrooster toe mammie oorlede is en as ek hartseer was, my getroos toe ek alleen was.
Toe ek uitgebloei het, omgekap het en wakker geword het, was sy besig om my gesig en die bloed op te lek, doodstil gesit as ek haar voetjie vasgehou het om saam te bid, my weer geleer het wat liefde is.
Jy kon nie praat nie maar ek het elke gebaar van jou verstaan en jy elke woord wat ek gese het.Ek wonder hoe so n klein bondeltjie van 6,5 kg so groot impak op n mens se lewe kan he.
Baie dankie aan elkeen van julle wat my dogtertjie liefde en aanvaarding gegee het.
Die huis leeg, my hart is weereens gebreek.
My poem en bekkie, onthou wat mammie gesĂȘ het.
Julle sal altyd by my wees ek ek by julle. Jy was n besonderse hondjie wat ek nooit sal vergeet nie.
Ek glo jys by mammie en by almal vir wie ons so lief is. Dankie dat jy vir 13 jaar en 6 maande intens deel van my lewe was.
Eks baie lief vir jou. Tishie”
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort