Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
ZULU
IN HERINNERING AAN ZULU 2002 – 14 September 2017
Message
Ons dierbare Zulu seuntjie,
Vir 15 jaar het jy ons lewens aangeraak en met jou 4 pootjies vanaf dag 1 holderstebolder diep spore in ons harte kom trap wat geen ander honde-kind sal kan volstaan nie.
Jy was ‘n regte gentleman met ‘n sagte hart en blink ogies… pa se ‘wilde man van die Kalahari’, mamma se seuntjie en sus Melindi se boeta.
Jy het die wereld plat gehardloop dat die stof sommer so agter jou staan wanneer jy die kans gehad het en dan het jou tong amper op die grond gesleep. Vandat jy begin oud word het, kon jy nie meer so vinning of ver of baie hardloop nie. Maar ek glo jy en jou sussie Dumbo hardloop nou die wereld vol daar bo waar julle vir ons wag. Julle was juis so lief vir mekaar. Ek dink sy het Liewe Jesus gesmeek om jou te kom haal.
Jou plekkie langs my op die bank en in ons bed sal leeg bly. Daar is nie meer ‘n seuntjie wat my soos ‘n stertjie agtervolg nie. Daardie ogies wat begin dof word het, gaan nie meer in ons oe kyk nie. Ons gaan nie weer so lekker kan ‘gesels’ wanneer ek jou terg nie.
Daar was net een Zulu kind wat ons harte kom volmaak het en daardie plekkie sal altyd aan jou behoort. Vyftien jaar was nie lank genoeg saam met jou nie. Sien jou weer eendag…
Ons vir ewige liefde,
Mamma Karin, Pappa Henty en Sussa Melindi
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort