Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
ISSABELLA DU PLOOY
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ISSABELLA
14 April 2013 – 9 November 2024
Eendag het daar ‘n piepklein lyfie in ons lewens gekom. Min het ons geweet hoe vol jy ons lewens sou maak en hoe lief ons jou sou hê. Soos wat jy groter geword het, het ons gesien dat Jesus jou spesiaal geskape het, daar was soveel dingetjies in jou ou lyfie wat nie reg gewerk het nie. Maar dit het ons net nog liewer vir jou gemaak.
Jy het die grootste persoonlikheid gehad en natuurlik gedink jy’s baie kwaai. Jy het die huis regeer en almal om jou voetjie gedraai. Ons het elke dag saam met jou geniet want ons het nie geweet hoe lank jy vir ons gespaar sou bly nie. Maar jy het deurgedruk en was ampertjies twaalf jaar deel van die gesin.
Floppie, die huis is leeg sonder jou. Daar is niemand wat hier rond tiek-tiek met rubberskoentjies nie. Die Weetbix staan weggebere in die kas want dit maak te seer om daarna te kyk. Ons gaan jou mis by die braaivleisvuur, jy gaan nie meer daar wees om te wag vir die eerste vleisie nie.
Ons almal is baie lief vir jou en mis jou ongelooflik baie. Maar ons weet jy’s nou in die hemel en jou beentjies werk reg sodat jy kan rondhardloop soos wat jy wil. Ons sal jou weer eendag sien. Lief jou so baie.
Liefde
Pappa, Mamma, Wiaan, Imke en Janè
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort