Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TIKA DU PLESSIS
Message
IN HERINNERING AAN TIKA
My Tika liefling
Ons tyd saam was te kort. My hart is so seer dat ek nie weet hoe ek ooit weer gaan herstel nie.
Ek speel die rit Onderstepoort toe oor en oor in my kop en ek wonder of ek anders moes optree. Ek wonder of dit sou gehelp het as ek jou stywer vas gehou het, of as ek sou probeer om mond-tot-mond asemhaling toe te pas.
Ek wonder of jy ooit geweet het hoe ontsettend lief ek vir jou is en hoeveel vreugde jy vir my gebring het. Dit voel asof ek jou oral in die huis sien en hoor. Dis te gou my liefste. Dis so onwerklik en so finaal.
As ek sit en werk wag ek heeltyd dat jy moet kom vra dat ek jou moet optel. As ek TV kyk wag ek dat jy by my moet kom lê. As ek omdraai wanneer ek slaap luister ek of ek jou klokkie hoor sodat ek jou nie moet pla nie. Ek weet nie wat ek moet doen om weer beter te voel nie. Ek wens jy kon vir altyd en altyd by my gebly het. My hart sal mooit weer dieselfde voel nie.
Ek hoop dat jy geweet het hoe lief ek vir jou is. Ek hoop dat ek jou eendag weer sal sien in die hemel. Jy was so dierbaar en kosbaar vir my.
Dankie dat jy my altyd gesoek het. Ek sal jou nooit ophou mis nie. Ek hoop dat jy weet ek was daar tot die einde.
Mamma Phoebe
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort