Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ATHENA DU PLESSIS
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ATHENA
5 Februarie 2012 – 30 Oktober 2023
My liefste Athena
Ons kan nie glo dis al ‘n week vandat jy weg is nie.
Ons mis jou so so baie. Jy was die ma in die huis en nou is daar hierdie groot leemte in ons huis.
Ons mis jou so so baie. Jy was die ma in die huis en nou is daar hierdie groot leemte in ons huis.
Ek mis jou klein lyfie onder my voete waneer ek werk. Jou plekkie is nou leeg langs my.
En hoe mis ons nie jou pragtige ogies nie, net jy kon vir enige van ons kyk en ons kon die liefde vir ons in jou oë sien.
Ek weet jy is saam met jou boetie in die hemel en speel nou saam met hom.
Zues met sy bal en jy wat in die tuin jag vir goggas.
Jou pappa mis jou cuddles en net bo op hom lê terwyl hy TV kyk. Jy sal altyd sy meisie wees en niemand sal jou plek vat nie.
Willow eet nie meer so mooi nie, want jy is nie daar om soos gewoonlik met haar te speel voor sy kan eet nie, met tyd sal dit beter gaan. Sy mis jou en sit en wag by die deur vir jou.
Ek pas haar mooi op en sal later vir haar ‘n nuwe sussie/boetie kry. Ons harte is net nog nie reg nie.
Ons mis jou Athena en ons harte hunker na jou. Ons is nog nie oor jou skielike dood nie. Ons het dit nie verwag nie en dit maak dit erger. Darem weet ons jy was pyn en lyding gespaar.
Rus sag Athena en weet jy sal altyd ons meisie bly.
Liefde jou gesin
Zues met sy bal en jy wat in die tuin jag vir goggas.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort