Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Dippie

14/11/2001 to 28/12/2013

Message

Ou baba Dip. Ag ou kokerot! My hartjie is seer as ek aan jou dink. Bly….omdat jy nie meer seer het nie. Jy’s ‘n engeltjie met vlerke. Jy herinner my aan mooi dinge. Die gedagte van jou my seuntjie laat my dink aan Jesus. Daars 2 mense wat my nog nooit gefail het nie Dips, en dis jy en Jesus. Ek mis jou. Dis nog nie realiteit nie en dit sal ook nooit wees nie. My pyn sal nooit weg gaan nie, ek sal net leer om dit beter te hanteer. Dit sal met tye seker beter raak, maar dit sal nooit weggaan nie. My hart is seer, want ek groet ‘n beste vriend, iemand (die enigste iemand) wat my verstaan. Ek was nie reg nie, en jy ook nie, kan sè met sekerheid, but then again, sou dit ook nie makliker op ‘n ander manier gewees het nie. Oupa dip Jy’s die mooiste liefie lam, binne en buite. Jammer vir al die kere wat ek kort van humeur onodiglik was, maar dankie vir al jou liefde, drukkies en geduld. Dankie Dips dat ek myself kon wees saam jou, dankie dat ek jou kon iriteer op tye, dankie vir al die goeie memories wat jy vir my gegee het. Ek mis jou warm neusie en jou hoppie as jy draf. Ek sukkel om draf sonder jou. Ek sukkel om ‘n appel te eet want niemand eet dan die stronk nie…dit voel net verkeerd om die stronk weg te gooi, dit was jou gunstelling…Dit voel verkeerd om kos wat perongeluk op die vloer val op te tel…Dis seer dip, maar die goed is soveel meer as die sleg! En dankie darvoor. Jy my gangster brakie was 50% van my lewe net daar gewees vir my en daarvoor eer ek jou. Ek weet jy sit op Jesus se skoot met regop oortjies, ‘n tong wat uithang en ‘n smile. Niemand kan jou vervang nie. Dankie vir al jou liefde. Ek wil maar net sê, ek versamel nou “Dippie hare” ek verpes dit nie meer nie 😉 My hart is in duisende stukke wat deur die mooi herhinneringe van jou bymekaar gehou word. Ek mis jou my seuntjie, ek kan baie sê, maar die punt is wêreld is te lelik vir iemand so mooi soos jy. Jy is nou tussen skappies, volstruise en mooier dinge wat jy ten volle verdien. Dit voel al soos ‘n ewigheid! Kom tog terug! Dude jy is mama se yster!!! Skies vir die seer oupa Dip. “Ek het jou lief” Nog net twee mense het dit verdien om dit van my te hoor…en jy is een van hulle. Sê dankie vir oom Travis en tannie Jacquiline en al die ander wat so mooi na jou gekyk en versorg het. Dankie Dips Ek het jou lief my hartjie! xoxo Lienkie Liefste Dippertjie Ouma mis jou my liefie! Jou plekkie en jou bedjie is leeg as ouma die trappe afkom. Jou honde sjokeladetjies van kersfees is nog net so in die yskas. Dankie vir al die bleidskap as ouma van die werk afgekom het. Daar was in my hele lewe nog net een woefer en daar sal nooi weer ‘n ander een wees nie, dis jou plekkie in ouma se hart. Ouma is bly daar waar jy nou is en met ander woefies speel het jy nie pyn. Altyd lief vir jou ouma xxx My Seuntjie Ons gaan jou baie mis my goggatjie! Lief jou baie!!!! Jy moet lekker met Jessie speel en mekaar rond jaag. Ons sal jou nooit vergeet nie my seuntjie. Jy sal altyd in ons harte aanleef!!! Liefde Lu xxx

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za