Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JADELS
Message
IN HERINNERING AAN JADELS
“Jady “Jadels” Dippenaar
Jady was meer as net deel van ons familie gewees, hy het in baie aspekte vir ons almal geleer dat alles nie altyd hoef goed te gaan vir jou om n lekker lewe te hê nie.
Karre, honde en krieket balle het oppervlakkig letsels gemaak maar dit het nooit sy siel bereik nie. n Introvert van natuur wat ekstrovertiese liefde uitgestraal het waneer hy n bekende gesig gesien het of n onbekende gesig ontmoet het.
In die swembad inspring, met die sokkerbal op sy neus rondhardloop, elke oggend by die hek uithardloop om vir sy maats op die hoek van die straat te gaan kuier, of die keer toe hy 3 rifrue op dieselfde tyd aangevat het. n Lewe vol herinneringe en stories wat hy vir sy nuwe maats al ewig om die hemelkampvuur gaan vertel.
Jady het n enorme hart, vreesloos..
Ons was lief vir hom.. is lief vir hom, maar ons sal nooit die kapasiteit as mense kan hê om vir hom so lief te wees soos wat hy vir ons was nie…nogsteeds is nie.
Van nou af as daar huiwering is om iets aan te pak, gaan ons onself met een vraag voor stel:
“Wat Sal Jady Doen?”
Dankie my hond vir die tyd wat ons saam jou op Aarde kon deel, jy sal vir altyd in ons harte bly.”
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort