Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PIXIE
Message
Liefste Piedeltjie,
Toe Ma besluit het om haar eerste Yorkie-dogtertjie te kry was daar geen keer aan haar nie! Sy het jou in Witbank opgespoor en ons het dadelik Bronkhorstspruit toe gery om jou te gaan haal. Spesiaal omdat jy ons eerste Yorkie was en Ma so vasberade was om jou op te spoor, was jy ‘n baie spesiale wesie in ons lewens! Ma het jou gekies! Alhoewel jy haar oorleef het, is ons vertroud dat julle twee herenig is en ons julle weer sal sien!
Elke keer as ons Fools Garden se Lemon Tree hoor, en die glas val en breek aan die begin van die liedjie, sal ons aan jou dink omdat Piekkie dit geluister het toe sy geswot het, en jy het mal geblaf wanneer jy dit gehoor het. Jy was so klein en jy het gereeld by ons op die kombuiskas gesit as ons in die kombuis gekuier het. Ons het jou geleer om jou regter-agtervoetjie op te lig as jy ietsie lekker gekry het om te eet of te drink.
Dis spesiale dingetjies soos dit wat in ons harte sal voortleef. Jy was Ma se hart se punt en ons is dankbaar vir die 16 jaar wat jy saam met ons was! Ons weet Ma het vir jou gewag toe jy oor die reënboogbrug gehardloop het en dat sy jou net drukkies en soentjies gegee het.
Jy sal altyd in ons harte wees en sien uit om jou weer te sien! Baie lief vir jou!
Met al ons liefde, die De Wet en Keller Families.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort