Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

MILO

IN HERINNERING VAN MILO 14 Junie 2003 – 11 Oktober 2015

Message

Liefste Milo

 

Van al die honde kinders, was jy die een wat die diepste in my hart gekruip het.

Jy het my gevolg soos ‘n skaduwee, en nou is daai skaduwee’tjie weg, skielik en onverwags.

Jou sagte geaardheid, liefde en aanvaarding wat jy teenoor die ander tweetjies gewys het toe hulle by jou familie aan gesluit het Was/is onvergeetlik. Ek gaan jou baie mis my liefde honde kind, ek mis jou alreeds:( Jou plekkie langs my op die bed is leeg, jy wag nie meer in die middae vir my as ek van die werk af kom nie, Dit maak dit nie eers lekker om huis toe te gaan sonder jou daar nie.

 

Peanut en Jessie mis jou ook, hulle soek jou nog elke dag. Peanut is nou die oudste En ek het vir haar gese sy het nou groot skoene om vol te staan.

En Jessietjie, wel, sy moet nou maar vir Peanut kry om haar ore te lek.

 

Ek is soooooo jammer ek was nie daar toe jy jou laaste asem gegee het nie my liefste woef.

Ek verwyt myself elke dag omdat ek nie afskeid kon neem het nie. maar nou het ek jou weer “terug”

Al is dit in ‘n ander vorm en al gaan ek nie jou stertjie kan sien waai nie, sal ek weet jy is by my daar waar jou Kissie op my bedkassie gaan staan.

 

Dankie vir die lieflike, wonderlike hondjie wat jy was en dat jy ons veilig gehou het.

Baie dankie vir die kans wat ons/ek gehad het om jou te kon life he en te bederf.

Ek hoop jy het jou tyd saam ons geniet en dat jy alles gehad het wat jy wou.

 

Nou kan jy rustig en sag rus my woef. Jy het nie meer swaar of lyding nie en alhoewel dit Moeilik was om te moes laat gaan, gun ek jou dit.

 

Jy sal vir altyd in my hart en gedagtes wees. Ek life jou oneindig baie.

 

Mooi bly en geniet dit daar waar jy is, en stuur liefde en groete vir Jackelientjies.

Nou kan julle weer saam jol en hol en blaf.

 

Al my liefde vir altyd,

 

Jou mens-familie.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za