Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MILA DE BEER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MILA
10 Febuarie 2018 – 27 November 2025
Mamma se liefste Mila Moo prinses 
7 jaar terug het ek ‘n pekinese gesien wat op was vir aaneming by die SPCA Springs, toe ek apply het vir die hondtjie – toe is sy klaar “reserved”. Ek wou ‘n maaitjie vir Beast kry.
Ek het hulle toe gevra vir die hondtjie wat “volgende op die lys is”…. hulle het vir my gesê Milo! Toe sê ek NO PROBLEM, ek sal Milo vat. Min wetend of jy ‘n bull mastiff of ‘n min pin is nie!! Jy was MYNE 
Mamma het deur gery om jou te gaan haal & dit was love at first sight gewees. Jy was die mooiste Terrier X , wat ek in my lewe gesien het en jy was toe my Mila, te mooi om Milo te wees en presies wie ek nodig gehaad het!!
Jy het my lewe kom verander & jy het nooit my sy gelos nie, jy was mamma se “shadow” gewees. As ek gepieps het, gesit het, gestort het, gewerk het, was jy daar. En altyd te happy om mamma te sien en op my te spring. Jy het elke aand voor my maag gelê in die bed – jou gunstelling plek & jy’t mamma altyd veilig gehou. Jy het toegelaat dat mamma jou styf vashou, my bene op jou rus, my voete op jou rus. ENIGE iets
Dinsdag tot Donderdag was die moelikste vir my gewees, om te sien hoe hard jy probeer baklei, maar jou lyfie wou nie meer nie. Mamma en Pappa BELOWE ons het ALLES gedoen wat ons kon om jou beter te maak, maar liewe Jesus het besluit, mamma moet besluit omdat EK JOU SO LIEF HET, dat dit tyd is om jou te laat gaan Donderdag.
Dankie dat jy so hard baklei het, mamma is so trots op jou. Dankie dat EK jou alles was. Mamma sal jou nooit vergeet nie my Mila Muis, jy was net PURE vreugde en liefde. Dankie vir 7 jaar my baby girl. Ek mis jou sooooo baie!!! Veral wanneer ek reg maak om te dudu. Jy was die soetste baba, met die mooiste maniere gewees.
If love could have saved you,
you would have lived forever
Rus saggies by Liewe Jesus saam Beast, Bokkie & Bubbles.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort