Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TINY
Message
IN HERINNERING AAN TINY
My Klein Tiny, dit is met ‘n baie seer en stukkende hart wat ek hierrdie skryf. Ek is so jammer dat ek jou moes laat gaan en ek hoop jy sal my daarvoor kan vergewe. Jou plek in die huis is so leeg. Ek is net so dankbaar vir die tyd wat ons saam gehad het en ek sal dit vir altyd in my hart saam dra.
Dankie vir al die vreugde wat jy gebring het, vir al die kere wat jy my laat lag het. Vir jou stertjie wat so opgewonde geswaai het as jy my gesien het en dat jy my laat glimlag het as ek jou gesien het.Dankie dat ek jou kon lief het en dat jy deel van my lewe vir so lank was. Ek was regtig so bevoorreg. Ek weet dat jy, Basjan, Snippie en Jessie weer by mekaar is en dat julle mooi na mekaar sal kak en dat julle gelukkig is.
Jy is baie spesiaal en ek gaan jou so vreeslik mis. Elke dag vir die res van my lewe.
Rus in vrede Tiny, met al my liefde
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort