Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
D’artanian
2011 to 28/09/2013
Message
Totsiens aan my harte-diefie. Jy was die lig straaltjie in my lewe en my hart se punt. Almal wat jou ontmoet het, met jou kraal ogies vol lewe en nuskierigheid, was dadelik lief vir jou. Jy het n manier gehaad om mense te laat glimlag, veral hierdie mama van jou! Selfs al moes ek die hele huis hamster-proof want jy was heeltemal te slim vir my en kon alles self oop kry, selfs al het jy geraas 3 uur die ogend want jy wou speel, selfs al wou jy net een tipe kos eet en wou niks weet van “jy mag nie my kos kom steel nie”, sal ek nie een sekonde van ons twee en n half jaar saam verander nie. Jy was so liefdevol en eerlik en ‘one of a kind’. Selfs die eerste dag wat jy in my hand geplaas is en jy al jou kos vir my uit gepak het, het ek geweet jy is spesiaal. Die Here het jou vir my geleen en ek sal vir ewig dankbaar wees dat ek jou, een van Sy wonderlikste engele, kon sien groot word. Al mis ek jou nou meer as wat ek sal kan se, weet ek jy is terug na ons hemelse Fader en dat Hy jou stukkend gaan bederf. Ek bêre jou in my hart, my klein D’artanian, daar waar ek vir ewig vir jou kan se dankie vir die impak wat jy gemaak het in my lewe, dankie vir al die troos, al die speletjies, al die drukkies en soentjies, al die ‘attitude’, die laat nagde en vroee ogende, die swieties eet saam, die geduld en die lesse wat jy my geleer het. Dankie vir al jou liefde en dat jy, jy was. Jou mamma is so SO lief vir jou my bolletjie fluff en ek gaan jou altyd mis.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort