Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

THINA CURTIS

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN THINA

 13 September 2026

Liewe Thina,

Die dag toe ons jou gekry het, het ek geweet jy is die een wat my hartjie altyd sal blymaak as ek by die huis kom op ‘n rowwe dag, even op ‘n lekker dag. Ek was altyd daar vir jou ook! En ek dink jy weet dit klaar. Ek is sooo soooo lief vir jou my Thientjie ❤️. En jy was seker ook met die hoeveelheid kere wat jy my gebyt het en soooo baie op my gedrool het terwyl ek jou koppie lekker gevryf het. Ek kan onthou jy het altyd elke liewe dag my rondom die hele huis gevolg en jy het altyd by my in die aande geslaap. Jy het my altyd veilig maak voel. Jy was tog nog so jonk! Maar jy het nie lekker gevoel nie ongelukkig. Ek het elke liewe aand vir jou gebid om beter te word, maar dit het net erger geword met elke dag. Daai Sondag toe ons jou veearts toe gevat het want jy het nie lekker gelyk nie, toe daai dokter vir my sê wat gaan gebeur, toe was ek so hartseer dat ek nie kon ophou huil nie. Ek kon nie glo ek moes bye gesê het nie. Ek kon dit rerig nie glo nie en ek wou nie. Ek was darem by jou gewees toe jy ingespuit was sodat jy veilig kon voel en nie bang wees nie. Jy het geweet dat ons daar was vir jou, dat ek daar was saam jou. Ek sal nooit die dag kan vergeet nie. Ek mis jou rerig baie my Thina, ons almal doen regtig regtig baie. Matewis soek jou nogsteeds. Ek soek jou nogsteeds. Maar jy’s darem nou op ‘n beter plek.

Ons liefies jou so so ongelooflik baie baie my baba.

Met al my Liefde

Zoe

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za