Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ROSEY CRONJE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ROSEY
Oktober 2012 – 11 Januarie 2024
“ROSEY…. YOU WERE MY FAVORITE HELLO AND MY HARDEST GOODBYE!!
3 Desember 2012 het jy besluit om ons as jou nuwe gesin te kies. Ons het terug gekom van die winkel en daar het jy vir my gewag voor die hek. Die kleinste, oulikste brakkie wat dadelik pens en pootjies in my hart geklim.
Ek het jou eienaar gaan soek met gekruisde vingers en gehoop ek vind hulle nie. Deur die jare was jy met getroude “worsie” en altyd my skaduwee. Deur my hartseerste tye was jy daar met net liefde vir my.
In April 2021 is jy gediagnoseer met diabetes en het jy blind geword. Veearts het jou twee weke gegee, maar duidelik het hulle jou nie geken nie. Jy het almal verkeer bewys en was vir nog vir baie maande deel van my lewe.
Niks en niemand het jou onder gekry nie en jy het hierdie huishouding gerun en rule. Dankie dat jy ‘n fighter was reg tot op die einde. Jy sal altyd ‘n spesiale plekkie in my hart hê en ek mis jou ongelooflik baie Luv you Sissa!!! “
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort