Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CHLOE CRONJE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CHLOE
26 Oktober 2009 – 16 Augustus 2024
Ons Liewe Chloe-stert.
Vir maande het ons onsself voorberei vir jou afskeid, en daardie dag het nou aangebreek. Geen voorbereiding kon ons regtig voorberei vir die groot leemte wat jou klein lyfie in ons lewens agterlaat nie. Ons mis die klank van jou voetjies wat deur die huis loop en jou teenwoordigheid wat altyd daar was.
Al wat ons nou kan troos, is die pragtige herinneringe wat ons aan jou het. Die bal wat altyd in jou mond was, gereed om te speel, en jou warm lyfie wat so dikwels op ons skoot gelê het, is net ‘n paar van die kosbare herinneringe wat ons sal koester.
Ons is die Here ewig dankbaar vir die wonderlike 15 jaar wat ons saam met jou kon deurbring. Ons is dankbaar dat jou afskeid op God se tyd gekom het, en nie volgens die besluite van mense nie. Dat jy gewag het, is nog ‘n groter seën. Jou klein voetspore is vir ewig in ons harte ingebrand, en al is jou blaf agter die bal stil, sal ons jou nooit vergeet nie.
Ons vind vrede in die wete dat jy verlos is van jou pyn.
Rus sag by God se voete, ons geliefde Wolletjies
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort