Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BRUNO CORREIA
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BRUNO
10 Januarie 2021
My Liefste Bruno,
Daar is soveel mooi herinneringe van jou wat gelyktydig deur my gedagtes gaan, jou maniertjies en dingetjies wat jy gedoen het dit laat ‘n groot leemte in ons huis. Dis nie meer dieselfde sonder jou en die aanpassing glad nie lekker nie. Ons wil net hê jy moet weet dat alhoewel jy nie meer hier is in vlees is jy wel nog by ons in gees en in ons harte. Jy het my opnuut weer herinner wat liefde beteken en hoe kosbaar elke oomblik is.
Baie dankie my beste vier voet vriend, my beskermings engel, my liefie kind dat ek die voorreg gehad het om die kort tydjie wat jy vir my geleen is my lewe met jou kon deel, ek gaan jou regtig baie mis, Jy wat my altyd agtervolg het waar ek gaan, dat ek my dinge met jou kon deel, Jy was die ligpunt van my elke dag, jou groet in die oggende en aande by die hek as ek van werk afkom. Jy was altyd so baie bly om ons te sien en ons ook vir Jou!! Jy was nie net ‘n hond/troeteldier nie maar soos ‘n kind in die huis. Ek sou wat gee om jou te kon red van die pyn en lyding toe jy weggevat is, jy het dit glad nie verdien nie ek is regtig baie baie jammer, dit het so gou gebeur… Maar ek weet jy is nou vry van dit en Jy kan weer so vinnig hardloop en blaf en net sommer laf wees soos voorheen.
My Brunotjie, vir my is dit nie totsiens of vaarwel nie, ek weet Jy wag vir my tot my tyd ook aanbreek, Jy is vir altyd in my hart en gedagtes en nie vergete nie!!
Ons is en sal altyd bly lief wees vir Jou!!
Baie Liefde,
Johan, Michelle en Milady
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort