Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ZARI COETZEE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ZARI
19 Januarie 2023

My Zar…
Ek’t nie actually woorde vanaand nie.
My hart is stukkend en elke keer as ek aan jou dink loop die trane van vooraf.
Jou naam was ‘n heavy storie om te kies.
Ek het aan alles en elke liewe naam moontlik gedink.
Ons het toe besluit op Zamara omdat dit die dogter van Kiara was en dit net verkort na Zari, jou naam het jou perfek gepas.
Jy was dalk nie lank by ons nie maar jy sal altyd ‘n plek in ons harte hê, jy is family.
Ons het so lank gewag voor ons die besluit geneem het om weer vir Zeus ‘n maaitjie te kry na Kiara, en kyk nou net.
7 Desember 2021 het ons gery om jou te gaan haal, 24 September 2022 het jy 1jaar oud geword by ons, en skaars ‘n paar maande en nou word jy so lelik van ons af weg geruk. Mys, Abi, Zues en ons is stukkend en die is nie iets wat mamma net kan fix nie, die gaan ‘n lang seer plek vir ons wees.
Jy’t baie raas gekry oor alles wat jy op geeet het, veral die swart sakke, ELKE FLIPPEN KEER, maar so ook het ons sulke mooi memories saam jou.
‘n Pitbull met ‘n poedel se hart wat dit gelove het om vliee te vang en jou kosbak rond te dra.
Ek hoop jy was vinnig weg en het nie seer gehad of alleen gevoel nie, ai Zari ek weet nie hoe ons met die gaan deal nie maar jy sal ok wees want Kiara wag vir jou en sy sal baie mooi na jou kyk.
Ons is baie lief vir jou my Zar patat ❤️
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort