Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

CODY

IN HERINNERING AAN CODY 1 Februarie 2005 tot 6 Junie 2017

Message

My liefste Cody,

My verlange na jou is verskriklik erg!!  Hoe mis ek nie die geluid van jou pootjies as jy loop en soek na my in die huis waar ek iewers iets sit en doen of jou pootjie wat aan my voet krap om jou te vryf of jou perfekte bruin neusie wat my arm in die oggende oplig om more te se voor jy jouself onder die komberse in wikkel in jou bedjie langs my bed…ek mis jou!  Ek gaan nie meer jou “gepratery” en vreeslike gegroetery sien of hoor as ek terug kom van die winkels af nie…dis wanneer ek jou die meeste mis…jou geluidjies…  Dit was die beste verwelkoming ooit!!!

Die huis is baie leeg sonder jou my “bruin oog seuntjie”, “Charlie brown”, “Charles Cheese”, “Seun”, “Snorkie-porkie” (want ooo jy kon darem lekker snork as jy so op die naat van jou ruggie gele het)..Al daardie naampies gaan ek myself nooit weer hoor se in die huis nie…my trane loop alweer oor jou Charlie….

 

Ek kon jou darem vashou terwyl jy gedraf het oor die reenboog brug…al het ek vreeslik gehuil terwyl jy dit gedoen het…ek is bly dat jy kon gaan in mamma se arms en dat ek jou koppie styf teen my gesiggie kon hou en vir jou oor en oor vertel het dat ek jou lief het en dat ek jou so baie gaan mis en dat jy die soetste hondjie ooit was… Ek moet eerlik vir jou se dat ek jou nie wou laat gaan het nie en dat pappa jou uit my arms moes vat….Ek is so vreeslik lief vir jou!! My hart pyn letterlik van verlange maar ek gun jou dit om weer lekker te kan eet, ronddraf en hadidas te jaag..alles waarvan jy gehou het.

 

Hardloop lekker rond in honde hemel my liefste bruin oog seuntjie!! Mamma, Pappa, Mia, Jemsie, Zoe, Hazel, Lexi en Katryn mis jou en is vreeslik lief vir jou!  Jy is verewig in ons harte!

 

Lief jou ongelooflik

R.I.V

 

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za