Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PIRATE
Message
IN HERINNERING AAN PIRATE
My liefste kind Pirate!
Die dag toe ek jou in die Germiston (SPCA)koerant gesien het met net een ogie het ek geweet ek moet jou gaan haal. Ek het jou nie geken nie of nie jou agtergrond van waar jy gekom het nie maar het reeds geweet, JYS MYNE!!!! Toe ek jou gaan haal het was jou een ogie met steke bedek! Ek het geleer dat jou vorige eienaar jou daar gelos het want die eienaar soek nie n hond met een oog nie. Ek onthou hoe jy soos piepie geruik het maar nogsteeds kon ek die opgewondenheid sien die oomblik toe jy in my kar geklim het. Ek sal altyd onthou wanneer mamma vir jou n koekie of iets spesiaal gegee het het jy dit NOOIT eers geeet nie maar net by jou vas gehou……Hoe ek altyd my slippers of plakkies gesoek het en presies geweet het waar jy hulle gaan bere het. In jou bedtjie. Geen skade aan my skoene nie net vashou want dis mamma sinne.
Jyt altyd soos n bokkie gespring van blydskap as ek jou n teddie gegee het. Jyt altyd my hand in jou mondjie gesit en my net geknibbel met liefde! My kind ek/ons harte is seer! Jou plekkie is leeg. Ek loop nog en roep en soek na jou! Jy was my hondjie wat nog die langste was met ons gesin. Ons mis jou so baie! Ons weet jys veilig, gelukkig en baljaar in die Hemel!
My liefie kind hierdie is nie n goodbuy nie maar mamma sien jou weer!!!! Ons is oneindig lief vir jou!!!!!!! Ons sal jou nooit kan vervang nie want daar is/was net een Pirate/pippies in ons lewe.
Love u always and foreva
xxxxxxx
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort