Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PEPPER BRUWER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN PEPPER
8 Oktober 2011 – 29 Desember 2022

Liefste Pepper, ons Fiela kind.
Jy wat gaan met die wind. Van vlieë vang tot akkedisse soek, van jou kry ons’i genoeg.
Stop by die huis, word jou groet gesoek. Dis een vir die boek.
Jou opgewekte persoonlikheid is daar ‘n leemte nou, maar vir jou sal ons altyd onthou.
Jou lyffie fyn, sag & klein.
‘n Mamma van 3.
‘n Ou vrou van 11 jaar, 2 maande & 3 Weke.
Jy was geliefd deur so baie.
Jy was ‘n sterk hondjie, dankie vir jou oneindige liefde & lojaliteit.
Hardloop weer dat jou stertjie krul Fiela kind,
Jou hare weer waai deur die wind
Bekyk die lewe met nuwe oë,
Dis die genade gekry van bo.
Stuur groete vir Piekie.
Ons is bitter baie lief vir jou.
Rus in Vrede Pepper
❤️
Liefde
Ons Hardie, Brenda, Belinde & jou eie 3 Nunu’s
—
Liefste Vlooitjie,
Dankie dat jy vir ons geleen was.
Dankie vir die vreugde wat jy gebring het. Dankie vir jou zoomies wat ons maak lag het..
Jy het waarlik die Skepper verheerlik elke dag.
Jy was geen moeite nie.
Gesonde, sterk Fielatjie. Self gelei, op jou eie gecope.. En net so lojaal en liefdevol teenoor jou mense.
Al wat jy gevra het was ‘n pensie-krap. En ‘n stil plekkie om te slaap. Ons mis jou Vlooi… Logan mis jou. Maar ons los jou nou in vrede.
Pepper, rus nou in vrede.
Bêre jou in ons harte
❤️
Liefde
Adriaan, Tansie en Logan
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort