Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BELLA VAN WYK
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BELLA
Bella was die Cocker Spaniel van Dawie, Estelle & Toksie (haar dogter).
26 Junie 2014 – 11 Maart 2026
“Bella was liefdevol, saggeaard, slim en die soetste honde-kindjie waarvoor mens kon wens.
Dit was nog nooit nodig om haar te straf nie – liefde en ferm optrede was genoeg.
Sy was altyd liefdevol en geduldig. Haar voorbeeld leer vir ons om ander altyd met geduld en liefde te verstaan.
Sy het selfs ons gebaretaal verstaan sodat ons kon kommunikeer, en dit sal ons nooit vergeet nie.
Haar swart, blink, sagte en krullerige hare was altyd lekker om aan vas te hou.”
Bella leef vir altyd in ons harte en gedagtes. Sy was die beste honde-kind, soos ’n dogtertjie wat ons nooit kon hê nie.
Haar kleintjies was maklik en gehoorsaam, en sy het vinnig in ons harte gekruip – ons het haar ongelooflik liefgehad.
‘n Nuwe honde-baba is welkom, maar niks en niemand sal ooit Bella se plekkie kan inneem nie.
Ons mis jou verskriklik, Bella – jou plek op die bed, in die kombuis, en in die motor, waar jy altyd kos of lekkernye gesoek het, is leeg. Ons mis jou blaf wanneer dit tyd was om te gaan stap of te eet. Jy het altyd saam met ons gery en die see vreeslik baie geniet!
Ons sal jou altyd liefhê en nooit vergeet nie.
Mag Bella rus in vrede by Liewe Jesus
— Die Pootafdruk span —
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort