Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BELLA BROODRYK
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BELLA
9 Februarie 2013 – 5 September 2025
Ou Bella Bok
Vir ons was jy soos `n kind, jou liefde het geen perke geken nie, en jy was altyd `n seëning vir ons. Die slegste dag kon jy opkikker met jou omvattende liefde, jou cuddles, net omdat jy so spesiaal en uniek was.
Jy het die diepste spore in my hart getrap, my gehelp deur van die moeilikste tye in my lewe, en jy het net altyd `n manier gehad om mens te laat smile. Jy wat altyd by my kom inkruip het op die bank as ek gelê en tv kyk het, en die “altyd reg om te speel” houding wat jy gehad het, tot heel aan die einde.
2 weke tevore het ek en jy gaan stap, met jou ou lyfie wou jy nie stap nie, jy wou net draf, en dit het jy geniet, dis wie jy was. Ek dink aan die dae op my verjaarsdae wat jy saam met ons ge-slip en slide het (soos `n jong kind het ek en jy tekere gegaan), en dan moes ons jou vir dae lank op en af by die trappe dra, want jy kon nie loop nie so styf was jy.
Dis amper tyd om te swem, maar my beste vriend is nie meer hier om saam my te swem nie, ek gaan dit mis!
Ons harte is in stukke, daar is `n leemte wat niks kan vul nie, maar ons is dankbaar vir die jare wat ons met jou kon deel, en dit sal ons vir ewig saam ons dra.
Soveel soos wat ek jou geleer het, die sit, die lê, gee die een poot, en dan die ander een….. Net so baie het jy my ook geleer van onvoorwaardelike liefde.
Ek en jou Ma mis jou so baie, maar ons dra die kosbare herhinneringe van jou soos skatte saam met ons, na ons harte, en dis waar jy altyd vir ons sal bly.
Bella, dankie vir al die jare wat jy met ons gedeel het.
Rus sag my liefie kind, jy was sowaar een van die groot liefdes van my lewe, en ek sal die memories van jou altyd koester en oppas.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort