Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

SWEETIE

Message

IN HERINNERING AAN SWEETIE

Nege jaar gelede het Liewe Jesus hierdie klein “mensie” in ons lewens ingebring en het jy met jou 4 pootjies van dag een af holderstebolder diep spore in ons almal se harte kom trap.

Met jou geboorte toe Oumie Ansie CPR moes toepas en meer een veearts gesê dat jy eenvoudig nie ouer as ‘n paar maande sou word nie, het jy deur-en-deur gewys dat jy ‘n klein fightertjie was en het jy dit bly wys tot die dag wat jy jou laaste asempie uitgeblaas het.

Een miljoen woorde is nie genoeg om te beskryf presies hoe lief ons almal vir jou was en altyd sal wees of hoe jy ons almal se lewens met jou blote teenwoordigheid op sy kop gedraai het nie. Met jou klein giertjies & maniertjies het jy dit reggekry om selfs die mees gehardste mens se hart te vermurwe en kon jy selfs jou Ouma Sue (wat nie eintlik ‘n honde-mens is nie) om jou klein pootjies draai.

Waar sal jy nog ‘n dierekind kry wat orals rondgeabba wil word of  wat 99% van die tyd met die hand gevoer wil wees (selfs beenkou is met ‘n helpende hand gedoen.) Jyt gelewe vir jou Pappa Steven, aandag soek, “full doggie massages”, jou speelgoed & stappies.

Na Oumie Ansie se dood in 2018 het ons almal se lewens tot stilstand gekom, maar jy het ons almal (selfs in die donkerste tye, waar ons nie meer kon of wou aangaan nie) opgebeur en gehelp om aan te gaan.

Ongelukkig word alle figtertjies een of ander tyd moeg en het jou tyd aangebreek om te rus. Liefie-kind, ons almal mis jou vreeeeeeslik baie. Jou plekkie by Steven & by Faantjie sal altyd leeg bly. Maar ons almal weet verseker dat jy nou by Oumie in die Hemel is en dat julle om daai groot boom rondhardloop sonder om ooit moeg te word.

Weet net dat ons baie, baie, baie lief vir jou is en jou NOOIT, OOIT sal vergeet nie.

Mag die engele jou oneindige stappies en treats gee tot ons julle weer sien.

Lovies jou Pappa Steven, Ouma Sue en Oupa Trompie , Faantjie, Laura, Candi en Fudgi.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za