Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ZOE
Message
My Liefste Zoe
Vir 12 jaar was jy deel van ‘n familie wat jou oneindig lief het. Alhoewel jy ‘n uitgegroeide nooi was, het jy die ander woefies onvoorwaardelik aanvaar. Jy het jou kossies gedeel, jy het saam bal gespeel, jy het jou bed gedeel as hulle saam jou daarop gaan lê het.
Toffie het Sondag oggend op die plek gaan sit waar jou bedjie was, hy het hek toe gekyk, so asof hy vir jou gewag het. Roxy het die Vrydagaand vir die een of ander rede baie fyn tjank geluidjies gemaak, so asof sy geweet het wat die volgende oggend sou gebeur.
Zoe, ons mis jou, as ek in die aand in die bed gaan klim, en alles rondom my is stil, skiet my oë vol trane want ek wag nogsteeds vir jou “diep” blaf, wat ek nogsteeds glo ons meer as eenkeer beskerm en bewaar het.
Ek moes jou laat gaan het my meisie, jou pyn was net te veel, ek het bly glo, ek het gebid dat jy beter sou word. In die hemel, waar die leeu en die lam saam lê, het God het jou plekkie gehou.
Rus sag my meisiekind, my hart is stukkend, maar ek weet jy is sonder pyn. Eendag gaan ons mekaar weer ontmoet.
Baie liefde
Mamma, Romé en Chené
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort