Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BIJOU BOTHMA
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BIJOU
21 Desember 2006 – 18 Februarie 2026
RIP BIJOU!
Dis met n swaar hart wat ek hierdie briefie skryf vandag en my hart pyn! Jy was my hele hart en lewe en ek kan nie hierdie seer hier binne my beheer nie! Ek het geweet die dag sou kom want jy was amper 19 jaar oud gewees!
Ek het myself probeer voorberei om sterk te wees maar Jy is nooit sterk as die dag aanbreek nie en dit voel met rukke of ek nie kan asemhaal nie!
Jou slippertjie is nou leeg en daar gaan nie meer juicies gedrink word nie! Jou stemmetjie is nou stil en niemand wat roep kom haal my nie! Jy was my lifeline in die donkerste tyd van my lewe en jy het my forseer om aan te gaan en my kop op te lig elke dag! Niemand het die band tussen my en jou verstaan nie!
Hulle het gesê jy is my BRAT! Jy was altyd by my waar ek was was jy en waar jy was was ek! En ek moes magie vryf! Ai my ou seuntjie die tyd het hopeloos te vinnig verby gegaan! Ek het gesien hoe oud jy word en jou uurglasie het begin uitloop. Ek het geweet elke dag was net vir my geleen! Al wou ek dit nie aanvaar nie!
Lief vir jou vir ALTYD
Ek gaan jou mis vir die res van my lewe!!
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort