Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() |
MY MIA
Message
IN HERINNERING AAN MIA
My Mia
Vir 21 jaar van my lewe het ek gevoel dat ek nooit kinders wil hê nie. Maar die dag toe ek jou gesiggie sien het ek geweet jy gaan my kind wees. Ja, jy het well 4 bene, 2 lang ore, een Groot hartseer gesiggie en baie drool. Maar jy was myne!
Jy het al my seer weggevat na ek soveel al verloor het in my lewe het jy weer alles heel gemaak.
Jy het saam my gaan werk, slaap, speel alles saam gedoen. Tot jy te groot begin raak het en alles omstamp met daai groot lyf. Ek het nooit gedink om plot toe te trek kon een woef SO gelukkig maak nie.!! Jy kon nie wag om uit te gaan in die oggende om saam die skape, varke en al die ander diere te gaan speel nie. Jy kon rondharloop en laf wees. As ek in die middae huistoe kom het jy geblaf laat my ore tuit!!
2 jaar was jy vir my gespaar. En geleen. Net die gedagte van jou weg laat trane in my oë agter. In daardie 2 jaar was my lewe volmaak. Tot God besluit het om jou te kom haal. Weereens gebroke en verlore, maar ek besoek elke dag jou graf en ek belowe al was Milané nog in my maag toe jy kom haal is, sal ek haar nogsteeds van jou vertel . En eendag as sy ouer is gaan sy ook so amazing verhouding vorm met haar hondekind.
Lief jou my Mia en mis jou onmenslik baie!!

Obituary
Messages

Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |
![]() |

|

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort