Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MAZIKEEN (MAZE) BOTHA
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MAZIKEEN (MAZE)
11 Mei 2020 – 2 September 2024
My Bokkie, my Bekkie, my Baby…
Daar is nie genoeg woorde om ons hartseer te beskryf nie. Jou ‘larger-than-life’ persoonlikheid het ‘n baie groot leemte in ons huis en in ons harte gelaat. Ons tyd was te min, maar jou lus vir die lewe het tienmaal daarvoor opgemaak. Jy het ons lewens verryk en verander in maniere wat ons nie geweet het ons nodig gehad het nie. Ons gaan die klein goedjies die meeste mis – jou beerlippie en skewe tandjies; jou ‘Free Kisses’ in oorvloed en hoe jy met ons raas wanneer ons te lank vat om jou kos te skep; hoe jy ons by die deur kom haal met jou stomp in die mond en boudjies wat swaai en hoe jy met ons praat om die kamer deur oop te maak sodat jy die bed kan omkrap; hoe jy (opsetlik) geen benul van persoonlike spasie gehad het nie en hoe jy oortuig was elke lekker happie was eintlik joune…
Jou oranje ogies wat diep in ons siele gekyk het en hoe jy jou woorde probeer gebruik het om met ons te praat; hoe jy jou ma elke aand van die bed afgestoot het net om so styf as moontlik lepel te lê… Jy was die beste voorbeeld van hoe om voluit te leef, ongeag van die kanse teen jou, ongeag van jou pyn en ongeag van wat mense te sê het oor hoe jy ‘moes’ wees.
Jy was besonders, my Koekelicious, en ons sal jou nooit vergeet nie. Baie dankie vir jou merkwaardige, onvoorwaardelike bestaan – ons sal altyd lief vir jou wees.
Van Jou Eloise, Jou Xander en Jou Spanner
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort