Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Bonnie
Message
Bonnie was soos die baba in ons gesin. Woorde kan nie beskryf hoe baie ons haar gaan mis nie. Sy was langs my as ek wakker geword het. Sy was elke dag onvoorwaardelik vir elkeen van ons. Sy was altyd bly om ons te sien maak nie saak hoe sleg jou dag was nie sy was altyd bly om jou te sien. Wanneer tasse gepak word vir vakansie het sy in ons tasse geklim. Ons gaan haar baie mis vir baie lank nog. Haar opgewondheid as boeta vir haar se “koekie” of “kossies” of as sussa haar soos ‘n baba optel en met haar gesels. Wat gaan ons maak sonder haar. Sy laat ‘n groot leemte in ons harte. Die mamma se hart is gebreek om te dink ek kon nie daar wees vir haar baba in die tyd van haar pyn nie. Ons is oneindig lief vir jou bonnatjie mamma se babatjie.
Vir ons klein Bonnie. Ons weet jy is nou by ons Skepper. Rus sag. Ons harte is seer en ons gaan jou vreeslik mis. Ons is so baie lief vir jou. Liefde vir jou van oupa Jan en ouma Hannetjie
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort