Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TONE BLACK
Message
IN LOVING MEMORY OF TONE BLACK
24 Maart 2006 – 4 November 2019
Liefste Tone,
Ek was, is en sal altyd die gelukkigste mens wees toe ons jou die dag gekry het in 2006. Ek onthou hoe jy as ‘n klein rakker met daardie glimlag van jou in ons huis rondgehardloop het en net by almal wou wees. Jy was nog altyd baie lief vir mense en deur jou het ek ook geleer om meer waardering vir mense te hê en meer lief te hê sonder om iets terug te verwag.
My Tone, jy was nog altyd daar saam met my deur al die moeilike en goeie tye, deur al die aande wat ek moes studeer en ook nie kon slaap nie. Jy het altyd kom kyk of ek ok is en jy het altyd geweet of ek hartseer, ontsteld, kwaad of bly was. Ten spyte daarvan dat ek soms ‘n slegte dag gehad het, was jy altyd bly om my te sien. Jy het altyd ‘n manier gevind om my dag beter te maak ou buddy. Met jou het nie een van ons alleen gevoel nie.
Ek gaan jou SO baie mis en my hart is nog baie seer dat jy nie meer met ons is nie. Ons moes jou laat gaan buddy want die pyn was net te veel en net om die fraksie liefde vir jou te gee wat jy vir ons gegee het moes ons jou laat gaan buddy… ons kon net nie meer toelaat dat jy so ly nie my geliefste hond. Dankie vir 13 ongelooflike jare en ek dank die Here dat Hy jou vir ons geleen het en ons jou so lief kon hê. Ek weet jy sal eendag vir ons wag by die poorte van hemel buddy. Jy sal altyd, altyd in my hart wees!
Dankie vir jou buddy. Ek is so so lief vir jou, my geliefste Tone. Dankie buddy vir alles en al daardie mooi memories wat ek vir ewig saam met my sal dra!
Tot wanneer ons mekaar weer sien!
Mitchell en die Black gesin
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort