Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Bismarck
Message
Aan Bismarck. Liefste Bissie, Hoe kort was jou tydjie saam met ons – maar tog so vol mooi herinneringe. Min het ons geweet die dag toe ek jou gaan uitkies, dat jy net vir ‘n klein rukkie vir ons vir bestem was. Jy was altyd my stadige en lui hondjie (so het ek gedink), min wetende dat jy nie rerig kon met jou beentjies nie. Dit het jou wel nie verhoed om ook te help gate grawe en vir my geskenkies uit ons tuin aan te dra nie. Jou gesiggie wat altyd so gestraal het as ek oggende by julle kampie kom en jy my stem hoor en my sien, is diep ingegraveer in my herinneringe aan jou. Jy het altyd ‘n ekstra beskuitjie kom bedel, so asof jy vir my wou se daar gaan nie meer lank sulke tye wees nie. Vandag is ek bly ek het dit vir jou gegee. As ek nou terugdink aan die laaste week, besef ek jy het geweet jou tydjie saam met ons is min en jy is besig om ons los te maak van jou. Jy het jou ander honde-maatjies begin vermy. Jy het eenkant en alleen gaan le, miskien was dit ook omdat jy te veel seer gehad het. Die besluit wat ek Vrydag moes neem, was seker die moeilikste, maar ook die hartseerste. Ek koester die laaste uur wat ek alleen saam met jou kon spandeer. Ek is bly ons kon mekaar groet. Ek weet waar jy nou is, het jy geen pyn of ongemak meer nie en hardloop jy lekker rond saam met al die ander diere-engele. Sebastian, Otto & Rambo mis jou en soek nog na jou, maar so ook ons! Al wat my troos, is die wete dat ons mekaar weer eendag sal sien. Met Liefde Jou “mamma
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort