Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Bienkie

1999 to 06/11/2014

Message

R.I.V. my hondjie (Bienkie) vir 15jaar en 5maande was jy deel van my lewe, ek gaan jou so verskriklik mis. Liefde en getrouheid het jy vir my gegee, jou vriendskap was iets besonders en jy was altyd lief vir my, altyd bly as ek by die huis gekom het. Jy was soos my kind en ons was onafskeidbaar!!!!! Hoe gaan ek aan sonder jou in my lewe, jou plekkie is leeg langs my bed, op die bank waar jy altyd styf teen my kom lê Het. Jy is ONVERVANGBAAR!!!!!!! Ek is so jammer dat ek nie vandag daar by jou kon wees nie, maar ek was in gedagtes by jou. Ek dink terug aan die dag toe ek verby die “petshop” gestap het en my oog het julle gevang, ek moes Ingaan en het my hand in die hokkie gesit om aan jou te raak, toe lek jy my hand…… en ek het dadelik geweet ek moet jou huistoe vat. Ek het jou opgetel en teen my vasgedruk en het dadelik lief geword vir jou. Ons het baie saam deurgemaak, jy was daar vir my toe ek hartseer beleef het! Ek het ook geweet jy gaan nie vir altyd saam met my wees nie, ek sal moet afskeid neem en het altyd Gehoop dat die dag nooit sal aanbreek nie, ek het gesien hoe jy agteruitgaan en pyn beleef en dae wat jy alleen moes bly! Tot ouma by ons kom bly het en sy het elke dag na jou omgesien vir jou kossies gegee en het ook in ouma se hart geklim. Ouma en voëltjie(Miekie) mis jou ook baie en hulle soek jou!!!! Mag jy saggies rus by Onse Hemelse Vader en onthou EK sal jou altyd liefhê! Die gemis is baie erg! Ek is baie lief vir jou my Bienkas!!!!!! Jou mamma Connie

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za