Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BIENKIE
Message
Liefste Bienkie Ek het vanoggend aan jou gedink. Ek het jou in my hart vasgehou, en gebid dat ons liewe Hemelse Vader jou ou afgeleefde liggaampie in Sy Vadershand sou hou. Ek het Prediker gelees, en gelees dat die hy ‘n wyse man was, wat gesoek het na welgevallige woorde om te skryf. Ek wens ek kon die Prediker wees. Ek wens ek kon die woorde vind om te skryf hoe lief ek vir jou was. Ek wens ek kon jou vashou, en vir jou se: “Ek is jammer dat ek nie vanoggend by jou was nie. Ek is jammer Biena. Ek is jammer dat ek jou alleen gelos het. Ek is jammer dat ek nie daar was om soos ‘n paar weke terug, net om nog so ‘n bietjie lewe in jou in te blaas nie.” “As jy kan weet hoe ek voel, kyk na my asseblief? Lek my hand asseblief? Sit op jou blou bankie, en waai jou stertjie asseblief?” Ek belowe jou: “Ek gaan jou saam met my huis toe vat.” Ek sal altyd aan jou dink. Ek sal dink aan jou in die dae van jou jonkheid. Ek sal die dag waarop die liewe Vader my langs ‘n pandjieswinkel verby gevat het altyd onthou. Dit was die dag toe Hy ‘n klein bondeltjie vlooie in my hand gelê het. Dit was agtien jaar en twee maande terug. Tussenin, het ons so baie deurgemaak. Jy het Nétjie grootgemaak, en ek het gesien hoe jy oud word. Ek het gesien hoe die son in jou ogies stadig doodgaan. Ek het geweet dat jou tyd om te gaan moes aanbreek. Ek het jou in ‘n tassie saam gedra. Jou dae was vermoeid. Jou hartjie het nog net saggies geruis. Die voëltjies kon jou nie meer wek nie. Jy het met moeite geleef. Nou het jy vrede. Mag jou rus sag wees my Biena. God sal weet wat ek bedoel as ek sê: “Mag God’s seën met jou wees”. Ek is lief vir jou. Liefde, Hennie Combrink. Bienkie was Anngené se klein Toy Pom wat op 1 Januarie 2011 op die ouderdom van 18 jaar en twee maande oorlede is.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort