Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Bello
Message
Jou ou lyf het stadig en oud geword maar ons het meer as ooit lekkerder gecuddle en allerlei lekker bederfies ingepas, van Marie beskuitjies tot biltong, Woolies hoender pasteijies, eksta rye in die Vito, inlê in die oggende, kuiers by oupa en ouma, rondlê in die huis, op die bank lê en TV kyk en eindelose vryfies. Mamma was dag-en-nag by jou – jy kon enige tyd inmekaar val of net nie weer opstaan nie. Mamma het vir jou kossies en water aangedra, maar dit was die minste – ons het vir jou gebid, ons wou jou vir altyd by ons hou, jou nooit laat gaan nie. Jy het so hard probeer vashou aan die lewe, so ‘n dapper stryd gevoer in jou laaste dae, maar die einde van jou lewenspad was insig. Ons moes jou groet – met my arms om jou lyfie en my hande op jou hartjie het ek jou voel stilraak. In jou Pa se arms het jy rustig en met vertroue gelê toe jy jou warm bruin ogies toegemaak en jou laaste asempie uitgeblaas het. Jy het so tevrede die lewe verlaat – daar was ‘n sagte glimlag en ‘n saligheid op jou gesiggie – ek dink jou sussie Gioia het vir jou gewag. Ek het jou nog een laaste soentjie gegee. Die huis is nou stil en koud, jou bedjie is leeg, jou kos bak staan in die kombuis, jou speelgoed onaangeraak, jou leash lê in jou Vito saam met jou Marie beskuitjies, die bank voor die TV staan alleen, jou dammetjie vol winter blare. Jy was ons seun, ons speelmaat, ons bul-kalf, ons brander-bul, ons ou-man. Ons Bello wat ons lewe vir altyd verander het, wat ons geleer het van onvoorwaardelike liefde, lojalitiet, vertroue, kameraadskap, dat twee vaar beter as een. Die leemte wat jy in ons lewe laat is intens en oorweldigend – dit is ‘n bitter seer. Maar elke dag sê ons dankie vir liewe Jesus wat jou op ons pad gesit het, om ons te leer van lief hê en hoe kosbaar tyd is. Jou plekkie is nou daar by die Groot Baas, waar ons eendag weer saam met jou en sussie Gioia bymekaar sal wees. Bello met die cuddle lyf, met die groot hart, met die liefde in sy speelerige warm bruin oë. Dankie vir 12 wonderlike jare. Baie liefde, Erin en Willie
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort