Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Bellie Boep
Message
Jou stert wat al ewig als van die tafels afgeklap het soos jy agter ons aanloop. Jou bokspring as jy in die middae wanneer ons by die huis kom, kom hallo se. Jou opstaan teen mens van agter af as jy staan in die kombuis, te gretig vir `n ou ietsie wat van die kas “afval”. Jou mal geblaf agter die skwaduwees aan. Jou gesnork as jy in die aande op jou kussing le en slaap, jou pote altyd oor jou snoet…en so `n snaakse windjie wat daar van jou kant afkom so nou en dan. Soms wou jy net by jou daddy se voete le en snork. Hoe jy altyd tog net `n ou soentjie kom bedel het, omdraai en weghol, net om terug te kom vir nog een. Jou mal gehap-hap na water as jy saam ons geswem het. As ons jou gebad het, die lekker warm haardroeer na die tyd om die meisiekind se haartjies mooi te blaas. Die gejaag na die stofsuier as ons skoonmaak. As die kar deur oopgemaak word is jy 1ste daar om in te spring, reg om te tatta, soos toe jy nog baba was. Hoeveel weke het jy nie elke dag saam ons agter in die kar gery nie. Kort kort moet ons dan stop sodat jy jou ding kan doen langs die pad. Mense wat stop en vra oor jou, want jys so so klein, maar `n hand grootte !! Hoe jy met ons gepraat het deur jou blaf. Hallo, bye, wat jy ookal wou se. Enas jy mens in jou oe gekyk het….? Dit was `n diep diep staar, asof jy wou se, praat, ek luister!!! Al hierdie goedjies ou Bellie, het jou uniek gemaak! (Vervolg)
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort