Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JACKIE BASSON
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN JACKIE
1 Maart 2012 – 14 Augustus 2024
My liefste Jackie,
Die huis is ewe skielik bitter stil en leeg sonder jou. Jy was so afhanklik van mamma en nou is jy weg en ek weet nie hoe om my hande besig te hou nie…
Jy was die eerste gesiggie wat mamma altyd gesien het in die oggend, jy kon nie wag dat ek my oë moet oopmaak nie. Ek het altyd skrefie oog vir jou geloer en kon dan nie my lag hou as jy koppie opruk en so vreugdevol opkrul na my toe nie. Ek mis dit, jy het my oggend en dag sommer opgekikker. Jy het presies geweet waar is jou “snackies”, jou blydskap as ons gaan stap, lekker kossies en “kom ons gaan doe doe”. Jy is en sal altyd my stertjie, my skaduwee, my groot en mooi dogtertjie wees, en bo en behalwe dit my sielskind. In jou oë was mamma jou alles, van die eerste dag wat ek jou gekry het en jy is en was myne.
Ons het alles probeer om jou te hou maar ek het besef jy kry swaar en dit was die moeilikste en swaarste dag wat ek nog ooit beleef het.
Weet net, ek is en sal altyd jou koester in die stukkie van my hart wat nog oor is. Ek sal jou nooit, ooit vergeet nie en ek hoop eendag jy is weer die eerste gesiggie wat ek sien.
Ek het jou oneindig lief en ek mis jou…. met elke asemhaling.
Jou mamma
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort