Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

XAVIER ANDERSON

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN XAVIER

2012 – 25 Desember 2024

My liefste Xavier,

‘n Bouvier Des Flanders, so stukkie aristokrasie word aan jou verleen en wat jy met eer gedra het.  Jy was nie net ‘n hond nie, indien jy nie soos een gelyk het nie, sou jy geklassifiseer word as ‘n mens met die mees sielvolle oë, beskermend teenoor jou familie en het respek afgedwing net met jou teenwoordigheid.

Ons het jou gered, en jou vrees vir stokke, besems, moppe en keppies het tot en met die dag van jou heengaan jou` gejag, wens ons kon jou van dit laat vergeet. Maar in dieselfde asem het ons liefde jou dag en nag omring en het jy geweet tussen ons sal jy altyd veilig bly.  Ek het baie hondekinders en verskriklik lief vir almal, maar jy my Xavier, jy was net so paar millimeters dieper in my hart, jy was net so bietjie meer spesiaal, jy was net my one and only Xavier. 

Jou wollyf langs my wanneer jy wil cuddle was van die lekkerste oomblikke saam. My liefste Xavier, dankie dat jy aanhou probeer baklei het teen die aaklige siekte wat jou van binne opgevreet het. Jy wou ons net nie sien seerkry nie, maar Kersaand, was dit jou beurt om die geskenk van n pynvrye lewe te ontvang en jy het ons laat weet dis die einde.  Jy is moeg… 

My liefste Xavier, nooit, ooit sal ons jou vergeet nie, jy was net te besonders….  Weereens baie, baie dankie vir jou liefde, jy het bygedra tot n beter lewe vir ons almal… 

Rus sag my reuse wollekind…

Ek mis jou so baie xxx

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za