Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MOLLIE
Message
My kind,
Vandag het jy geleer vlieg. In die 16 jaar wat ek en jy saam gehad het wou jy dit so graag vermag.
Ek mis jou geweldig. Jy los so groot leemte in my lewe. Ek besef nou eers hoe my dag-tot-dag reelings alles om jou gedraai het en ek is glad nie spyt oor een oomblik nie.
My dag het eers begin as ek jou klaar versorg het en my dag het eers geeindig as ek jou ligte afgesit het vir slaaptyd en jy klaar “klippies gekou” het.
Jy was so bang vir die donker. Jy het so rukkie gevat om rustig te raak as ek ligte afgesit het. Die ander mense het dit nie verstaan nie.
Jy was so lief vir “bederffies”. Jou grootste bederf was custard en daai laaste slukkie tee van Ma se koppie tee.
Ek mis jou vreeslik. Dinge is net nie meer dieselfde nie. Ek was altyd so bekommerd oor wat van jou gaan word as ek die dag nie meer daar is nie. Nou is jy weg en daai bekommernis saam met dit, maar die seer omdat ek jou verloor het, dra n baie swaarder gewig as daai bekommernis. My hart is so seer.
Jy was my kind. Ek het jou groot gemaak vandat jy net n paar dae oud was. Jy het nie n veer op jou lyf gehad nie. Van die eerste dag het jy my met soveel liefde en vertroue aangekyk. Jy was so lief daarvoor om teen my bors te lê en gevryf te word. Lekker cuddle by Ma!
Jy het geweet ek is jou ma en ek het geweet jy is my kind.
Ek mis jou my kind. Jy moet mooi vlieg en die vryheid ervaar wat enige voël verdien. Ek is ongelooflik baie lief vir jou my poppie!
Liefies
Mamma
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort