Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Alvin

05/05/2008 to 26/01/2014

Message

My liefste Alvin, Jy het geen idee, die massiewe leemte wat jy agter gelaat het nie. Jy was nog nie eers 6 jaartjies oud nie. Allie, jou plekkie is leeg!!! Ons sal altyd jou liefie lyfie onthou. Die huppel in jou stappie, as jy so vooruit hardloop, want jy het altyd presies geweet waarheen ek gaan. Jy het ons huis met liefde kom vul. Jou blaffie, houdinkie, stappie en gewoontetjies. Jy het ons om jou voetjie gedraai. Vir 5 en ‘n half jaar het ek jou by elke hotel ingesmokkel waar ons gebly het, en niemand het ooit besef jy het ook daar tuisgegaan nie. Jy het geweet om nie te blaf nie. Die plekkie wat ons by d see gekoop het, was op d voorwaarde dat jy daar mag wees. Jy het alles saam met ons gedoen en selfs geëet. Hondekos was nie vir jou nie. Jy het saam met ons geëet van slaai met olywe tot provitas met kaas!! Jy was so intelligent, dat jy my tot voor d yskas gevat het en daar gaan sit het, totdat jy hoender gekry het. Jy laat my glimlag as ek dink hoe jaloers jy my probeer maak het as jy so na pappa toe gekruip het en in sy arms gaan lê het. Jy het kinderspeelgoed gehad. Jou diertjies lê nog oral in die huis rond, sterte, koppe en bene is afgekou, maar dit was joune!! Allie, ek weet jy weet dat pappa by jou was tot jy jou laaste asempie uitgeblaas het. Ek is so jammer dat ek nie kon nie. Jy was so siek en kon nie meer self asemhaal nie, ek het jou lyfie gestreel en my trane het op jou koppie geval, jy het jou oortjie geroer, ek het jou gesoen en toe uitgestap. Maar pappa was sterker as ek en het jou pootjie vasgehou. As ons as mense maar net kon leef soos jy geleef het, sou die wêreld ‘n baie beter plek gewees het. Jy was nooit kwaad omdat ons jou dalk by die Yorkie hotel moes inboek nie, née, jy was altyd bly dat ons jou weer kom haal het. Allie jy was die een wat my trane afgelek het toe my hart stukkend was toe pappa gediagnoseer was met kanker. Jy het my pyn verstaan en ek kon alles met jou deel. Allie ek WEET dat ons mekaar weer sal sien!!! Jy hardloop nou rond en kan weer lekker blaf, sonder asemnood. Jy wag vir ons in die hemel. Intussen is ons harte gebreek, maar jy leef voort in ons harte. Die herhinneringe wat ons van jou het bring net glimlagte na ons gesigte toe. Ons is baie baie lief vir jou liefste liefste Alvin.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za