Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ROXY
Notes
ROXY
18 Februarie 2007 tot 21 November 2018
“You were my favourite “HELLO” and my “HARDEST”
goodbye!
Vir 11 jaar en 9 mnde was jy daagliks deel van ons
lewens, soms wou jy net heeltyd bal speel, ander kere wou
jy net chillax op jou bedjie met jou cuddle-kombersie
aan jou sy, dit was jou gunstelinge … sagte kussings,
sagte kombersies en furry-speelgoed.
‘n Ware ou klein worsie-dogterjie was jy gewees …
jy het jou pootjie-stempel op jou stilweg manier, in
almal se harte ingetrap! Sagte pootjies wat teen my
gekrap het en wou jy dan net op my skoot sit waar
jy altyd die heel gelukkigste was.
Daardie sagte bruin ogies wat tot in my siel kon
kyk …. sien ek daagliks voor my. Soms wou jy net
vasgehou geword het, ander kere wou jy gekielie geword
het en ander kere wou jy net snoesig onder ‘n cuddle-
kombersie gelê het met ‘n neusie wat soos ‘n krokkedilletjie
s’n net bokant die kombersie uitgesteek het.
Jy het soveel LIEFDE en LAG in ons lewens gebring, DANKIE
daarvoor…. en dit mis ons die meeste!
Snags het jy styf teen my vasgewikkel, totdat jy jou lê
gekry het, soms het jy 3 tot 4 draaie gedraai en dan
“woeps” net neergeslaan langs my en was dáárdie
dan jou gekose slaapposisie vir die aand. Die verassings
was altyd daar … en soentjies het jy vinnig gesteel en
uitgedeel!
Jou plekkie is ORALS leeg in die huis, ons verlang BAIE na
jou …. rus sag my klein Muis, jy het net “JOY” in ons lewens
gebring en is jy vir altyd in ons harte gegraveer.
Hartseer verlange en baie liefde:
Pappa, Mamma, Marizane en boetie Dino
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort