Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply


TROMPIE

IN HERINNERING AAN TROMPIE 20 September 2005 – 10 September 2017

Message

TROMPIE – MY KLEIN “WARRIOR”

 As ek vandag een wens kon kry sou dit wees dat jy vir altyd sou kon bly.  Ek weet jy sou as jy kon.

Ek het nooit gedink daar sou ‘n dag kom waar ek sou moes groet nie, maar ek weet jou lyfie was moeg.

Dankie dat jy gebly het sodat ek jou vir oulaas kon vashou en vir oulaas met jou kon praat.

Jy was my klein warrior, tot die einde.  Jyt nie opgee geken nie.

Jy was vir 12 jaar vir my geleen, en het ek by jou  die beste lesse van my lewe geleer,

die grootste daarvan –  onvoorwaardelike liefde.

Dankie vir al jou liefde van elke dag en al die gelukkige jare wat ek met jou kon deel. 

Jy was daar vir my in hartseer tye, my trane afgelek wanneer dit nodig was.

Jy kon my maak lag , sonder dat jy kon praat.

Jy besit ‘n deel van my hart vir ewig.

Ek bewaar al die mooi herinneringe van jou in my hart en sal altyd vir jou lief wees.

Zoey sê sy is nou eensaam sonder jou en mis haar boetie elke oomblik van elke  dag.

Sy sê sy is baie lief vir jou en sien jou eendag weer.

Liefde

Mamma  

xxx

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za

Pin It on Pinterest

Share This