Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply


ZAVIMBI

IN HERINNERING VAN ZAVIMBI 1996 – 3 April 2013

Message

Photo of Redelinghuys ZAVIMBI

Kleintjie, klein en sweet verby. Met jou klein ou steekbrak lyfie, beentjies dun en voetjies klein.  Het jy ons lewe en ons harte ingekruip.  Veilig en versorg, geliefd en so bederf het jy jou kom uitsprei in ons wese en op ons banke.

 

Met jou bokkie-bruin ogies het jy jou dierbare-patetiese-figuurtjie-taal direk in ons hart in kom praat. Mens kon nie anders as om jou lief te hê.  Soveel jare het jy vreugde gebring.  Elke aand rustig tussen my en Pa op die bank en as jy nou wil hê sy aandag – dan sit jy jou voetjies op sy been of bors en kyk hom in die oë – en hou nie op voor hy jou nie vryfie en liefde gee.

 

Ons sal jou altyd sien in die tuin stap – al agter Pa aan. Ons sal jou altyd onthou met biltong want dit was jou favourite.  Jou plekkie op jou opslaan-stoeltjie gaan nou leeg wees – soos ons harte.

 

Jy sal altyd in ons lewe onthou word. Want jy was so vreeslik dierbaar.  Ek’s so vreeslik jammer dat ons jou nooit weer gaan sien of vashou of ‘n soentjie en vryfie vir jou kan gee op jou sagte mollige ou lyfie.  Ai my ou kleintjie, ek weet en ek belowe ons sal jou nooit vergeet.  Snoefie-kind, ons lief jou altyd en ek vra vir jou en vir Jesus – se’blief, se’blief vergewe!  Ons gaan jou mis ou kleintjie-Baby!

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za

Pin It on Pinterest

Share This