Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply


HACHI

Message

‘n Huldeblyk aan Hachi

Ons vier voetige kind met durf baie groter as wat jou lyf werklik was…

‘n Deel van ons harte is gesteel en onherroeplike emosionele skade aangerig met jou skielike heengaan…
Ons moes jou noodgedwonge finaal groet en die leemte is fisies en emosioneel tasbaar…

Nou moet ons vrede maak met die holte in die bank kussing in die sitkamer waar jou lyfie nooit weer gaan lê nie…
Nou moet ons vrede maak dat ons honde kind nooit weer om die hoek van die huis gehardloop gaan kom om ons by die hek te kom groet met bokspronge, waaiende stert en blydskap blaffies nie…

Hachi, ons erf gaan nou besaai wees van ongewenste hadidas en ander voëlspesies wat jy altyd verwilder het…
Jou “pride rock” gaan nou net nog ‘n leë rots in ons tuin wees…
Ham & kaas toast broodjies gaan nooit weer dieselfde wees sonder jou blokkie porsies in ‘n klein bordjie op die kombuis vloer nie en nie een van ons gaan ooit weer kan kaas eet sonder om jou te wil roep vir jou stukkie nie…
Hachi, dankie dat jy ons lewens verryk het die laaste 4 jaar met jou maniere, jou hond wees, jou kind wees, jou weird slaap posisies voor die waaier en jou oorbeskermende natuur teenoor Jeandré…
We will forever love you, because you are family…

Ons harte is in stukke geruk en die trane kom en gaan tydig en ontydig, maar ons weet dat jy nou verlos is van pyn en die wreedheid van hierdie wêreld wat jou jou lewe gekos het…”

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za

Pin It on Pinterest

Share This