Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply


QAMAR DERCKSEN

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN QAMAR

5 November 2023

 

 

Ek het jou gekry en dit het gevoel asof ek uiteindelik nie meer alleen veg nie.  Dit was eweskielik ek en Qamar teen die wêreld. Ek het jou vernoem na die maan, die maan wat my altyd lig gegee het in my donkerste tye.  Jy was tog die maan, altyd daar in my donkerste tye, selfs in die sonskyn dae.  Jy was my beste maatjie, jy was my skaduwee, jy was die katjie wat sou krap aan my kombers om langsaan my op te krul op ń koue wintersaand.  Jy was altyd gretig gereed om my te vertel oor jou dag as ek tuis kom. Jy kon so lekker gesels. 

Ek loop deur die huis en dit voel nie meer dieselfde nie.  Veral nie sonder jou wat nie ons voete bekruip nie, sonder jou wat ons wil skrik maak nie.  Dit was jou gunsteling ding om te doen. 

Ek sluit die brief af, daar is soveel meer wat ek kan sê maar dit als val net neer op hoe lief ek vir jou is.  Dit was ń eer om jou te kon geken het, ń groter eer dat ek jou mamma kon gewees het.  Die grootste eer was om te weet dat jy my gekies het perfek op ń volmaan aand.

Vir nou is dit totsiens.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za

Pin It on Pinterest

Share This