Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply


TIGER

IN HERINNERING AAN TIGER VAN MAMMA31 Mei 2010 – 9 Augustus 2017

Message

My Liefste Tiggy

Mamma is so jammer wat met jou gebeur het.  Baie dankie vir jou 7 jaar se liefde.  Mamma mis jou lekker sagte lyfie teen my elke aand as ons in die bed klim, en veral in die winter dan le jy so ekstra styf teen my.  Dis hoe ek en jy geslaap het vandat ons jou gekry het.  Jou plekkie op die bed en in die huis is leeg.  Jy het altyd saam met my geslaap totdat ek opgestaan het. Dankie vir al jou soentjies – al wat jy terug gevra het was dat ons jou magie kielie.  Al die kere wat jy op my skoot kom sit het, wat ek jou kielie, as ek ophou gooi jy jou koppie anteroor en kyk vir my om jou nog te kielie – pratykeer het jy gegrom ook!  Of jy gaan le op die vloer op jou rug sodat ons jou magie kielie.  Jou blaf by die hek as jy in die huis wil inkom.  Ek gaan nooit weer daai stemmetjie hoor nie.  Ek mis jou mamma, orals waar ek nou in die huis gaan, is daar net 2 worsies wat my agtervolg, nie meer 3 nie.  My hart is stukkend en ek sal jou nooit ooit vergeet nie.  Daar sal nooit weer so ‘n wonderlike hondjie soos jy wees nie.  Jy was die gom wat jul 3 worse bymekaar gehou het, nou is die gom weg.  Jou boetie en sussie verlang ook na jou.  Jy was altyd die een wat hul koppies gelek het.  As een van ons ‘n seer plek gehad het, het jy dit altyd gesond gedokter met jou sagte tongetjie. En jy het klokslag elke oggend en aand by jou kosbakkie gesit en wag vir jou kossies.  En dan het jy nog baie keer die ander woefies se kossies so skelmpies gesteel en gedink ek kan dit nie sien of hoor nie. Daar is ‘n stukkie van my hart weg saam met jou.  My woefie, om jou te verloor, is die seerste pyn wat ek nog in my lewe ervaar het. Ek kan nie glo dat verlede week hierdie typ die laatste keer sou wees wat ek jou op my bed tel, en dat jy styf teen my kom le het nie.  Ek sal wat wil gee om dit weer oor te he.  Mamma is baie lief vir jou en sal altyd wees.  My hart breek omdat jy op so ‘n wrede manier van ons af weggevat was.

My Tiggy, mamma is lief vir jou, vir altyd……

Al my liefde, mamma

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za

Pin It on Pinterest

Share This